Die Dipmaster 'n arbeidsvrye, boer-alleen, praktiese oplossing vir effektiewe bosluisbeheer sonder toesig, arbeid of 'n kragbron, 24/7. Enigste vereiste is 'n effektiewe opstelling in installasie
Dipmaster is n passiewe "trap-op" dipstof applikator vir beeste, wild en kort haar vee, soos skape. Dit kan by n kraal, hek, drukgang of boma-ingang geinstalleer word.
Wanneer n dier op die trapplaat trap, aktiveer die hoef die applikator,
wat n voorafbepaalde volume dipstof doelgerig verseker dat dipvloeistof, in tyd, voorkomend en effektief plaasvind.
Of dit nou voorkomend of tydens dringende bosluisuitbrake gebruik word, die Dipmaster verseker dat dip konsekwent en doeltreffend plaasvind.
Die Dipmaster bied n werklik man alleen praktiese oplossing vir effektiewe bosluisbeheer.
Dit is ontwerp om onafhanklik van toesig te werk.
Lees meer hier : https://dieregesondheid.co.za/dipmaster/
Kontak vir n koerier kwotasie of reel vir self oplaai
Dimensies: 50 x 58 x 77 cm
Gewig: 55.3kg
